Black Friday is amper hier!
Kry eerste toegang!
Gereed om 'n verskil in hierdie wêreld te maak?
Leef jou roeping uit - wees die instrument in ander se genesing en groei!
1
Days
11
Hours
50
Minutes
48
Seconds
Moenie uitmis nie!
Spaar 50% met ons Black Friday Spesiale Aanbod
Associate Neuro-Coach
- 95 ure se videos
- Studiemateriaal in Afrikaans
- In die gerief van jou eie huis
- Weeklikse aanlyn groepsessies
- Mentor Coaches wat jou help
Internasionale Akkreditasie
- Gegrond op sosiale wetenskap teorieë
- Gegrond op nuutste neurowetenskap
- Beproefde model gebaseer op twee PhD studies
- Word Internasionaal erken
Deeltyds of Voltyds
- Vir Persoonlike groei en ontwikkeling
- Lewer 'n Professionele diens
- Bou 'n Deeltydse Praktyk, of
- Word Voltyds vir jou kennis en vaardighede betaal

Edgar Phillips (PhD) het die afgelope 25 jaar meer as 3000 kliënte gesien.
Gefrustreerd met die stadige vordering in sy kliënte en tradisionele metodes het hy hom gewend tot internasionale opleiding en verdere studies.
The Neuro-Coach Method is die vrug van sy laaste 10 jaar se navorings en studies en die ontwikkeling van 'n beproefde tegniek.
Jy kan nou ook deel van meer as 700 opgeleide Neuro-Coaches word wat wêreldwyd hul hart en passie om 'n verskil te maak, uitleef.
Hy het in 2025 in die USA News verskyn en The Neuro-Coach Method is as die Beste Life Coach Program vir 2025 in Suid Afrika aangewys.
Moenie uitmis nie!
50% Spesiale Aanbod vir eerste 30 inskrywings!
Slegs hierdie Black Friday

